Rowan Atkinson

Rowan Atkinson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Rowan Atkinson in 2011

Geboortenaam Rowan Sebastian Atkinson
Geboorte 6 Januarie 1955
Consett, Durham
Nasionaliteit Verenigde Koninkryk
Lewensmaat Sunetra Sastry
Aktiewe jare 1979–nou
Rolprente Mr. Bean
Johnny English
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rowan Atkinson (gebore 6 Januarie 1955) is 'n Britse akteur, skrywer en komediant wat in talle TV-programme en rolprente verskyn. Hy is veral bekend as die hoofkarakter in die TV-program Blackadder en vir sy vertolking van die karakter Mr Bean.[1] Die koerant The Guardian het hom as een van die 50 snaaksste akteurs in Britse komedie gelys,[2] en in 2005 haal hy die lys van grootste 50 komediante ooit in 'n meningspeiling deur mede-komediante.[3]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. (en) "The A-Z of laughter (part one)", The Observer, 7 Desember 2003. Besoek op 7 Januarie 2007.
  3. "Cook voted 'comedians' comedian'" (in Engels). BBC News. 2 Januarie 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op 27 April 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy